, , , , ,

Pad na jou hart – Volledige Hulpbronpakket

Price range: R95,00 through R240,00

❤️ PAD NA JOU HART – VOLLEDIGE HULPBRONPAKKET! ❤️

Maak eksamenvoorbereiding makliker met ons volledige Analise- en Opsommingsboekie, Opstel- en Kontekstuelevraeboekie en visuele PowerPoint-aanbieding – alles wat jy nodig het om die film te verstaan en jou kennis toe te pas!

Guaranteed Safe Checkout

Pad na jou hart – Volledige Hulpbronpakket

Een onvergeetlike film. Drie waardevolle studiehulpbronne. Alles in een pakket!

Pad na jou hart is ‘n Afrikaanse romantiese avontuurkomedie met ‘n draaiboek deur Ivan Botha en Donnalee Roberts.

Die film volg Basson van Rensburg junior op ‘n reis deur Suid-Afrika ná sy pa se dood. Wanneer hy die avontuurlustige Amory ontmoet, verander sy reis geleidelik in ‘n ontdekking van liefde, menswaardigheid en die ware betekenis van sukses.

Wat bevat die pakket?

1. Analise- en Opsommingsboekie – 44 bladsye | R95

‘n Omvattende studiehulpbron met duidelike verhaalopsommings en deeglike ontledings van die karakters, karakterontwikkeling, intrige, ruimte, tyd, konflik, temas, simboliek, motiewe en filmtegnieke.

Karakterprofiele, tabelle en eksamengerigte verduidelikings help leerders om belangrike gebeure en literêre begrippe beter te verstaan.

2. Opstel- en Kontekstuelevraeboekie – 44 bladsye | R95

Bevat 7 literêre opstelonderwerpe met beplannings en volledige modelantwoorde asook 7 kontekstuele teksafdelings met vrae en antwoorde.

Praktiese skryfriglyne, antwoordstrategieë en eksamenwenke wys leerders hoe om hul kennis van die film in goed gestruktureerde antwoorde toe te pas.

3. PowerPoint-aanbieding (PDF-formaat) – 41 bladsye | R110

‘n Visueel aantreklike aanbieding met geïllustreerde karakterprofiele, verhaalopsommings, belangrike tonele en ontledings van die film se kernaspekte.

Die aanbieding ondersteun visuele leer en is ideaal vir klaskameronderrig, selfstudie en vinnige hersiening.

Waarom is hierdie pakket belangrik?

Die drie hulpbronne vorm saam ‘n volledige leer- en hersieningspakket.

Leerders kan eers die inhoud met die Analise- en Opsommingsboekie bestudeer, daarna die kernbegrippe visueel met die PowerPoint hersien en uiteindelik hul kennis met opstel- en kontekstuele vrae toepas.

Dit help leerders om nie net die verhaal te ken nie maar ook om filmgebeure te ontleed en eksamenvrae met relevante bewyse te beantwoord.

Literature Resource Packages

Analise- en Opsommingsboekie, Combo, Opstel- en Kontekstuele Vrae-boekie, PowerPoint- Aanbieding

Reviews

There are no reviews yet.

Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.