Die Kind – Jan van Tonder | Volledige Hulpbronpakket
Alles wat jy nodig het om Die Kind deeglik te bestudeer en met selfvertroue vir assesserings voor te berei!
Hierdie pakket sluit al drie hulpbronne in:
- Analiseboekie (R95): Deeglike literêre ontleding van die roman.
- Opsomming- en Kontekstuele Vraeboekie (R95): Hoofstukopsommings, oefenvrae, memorandums en eksamenvoorbereiding.
- PowerPoint-aanbieding (R110): Visuele hersiening van die belangrikste inhoud.
Die hulpbronne vul mekaar aan om leerders te help om die verhaal te verstaan, kennis toe te pas en belangrike feite vas te lê. Ook ideaal vir onderwysers wat gestruktureerde klaskamerhulpbronne benodig.





Reviews
There are no reviews yet.